Welkom by die Kempie Inskrywingsblad
GR. 8 - Registrasie Proses
Stap 1:
Registreer u kind by die Gauteng Departement van Onderwys op skakel ontvang per SMS
Die departementele vereiste is dat u die volgende dokumente binne 7 dae vanaf registrasie by Hoërskool Kempton Park indien:
- Nuutste skoolrapport (eerste of tweede kwartaal)
- Bewys van woonadres
- Gesertifiseerde kopieë van beide ouers se identiteitsdokumente
- 'n Gesertifiseerde kopie van die leerder se geboortesertifikaat
Tye wanneer die dokumentasie ingedien kan word, is as volg:
Maandag – Donderdag: 07:30 – 14:00
Vrydag: 07:30 – 13:00
Stap 2:
Voltooi die inskrywingsvorm op die Kempie webwerf na sluitings datum van die registrasie proses op die department se web.
GR. 8 - Registrasie Proses: U kan die eerste betaling van R 900 in die volgende rekening inbetaal nadat die leerder se registrasie / inskrywing gefinaliseer is by die Gauteng Departement van Onderwys en 'n toelatingsnommer ontvang is by die skool.
GR. 9 – 12
U kan die eerste betaling vir 2026 van R850 in die volgende rekening inbetaal met inskrywing. Inskrywings vir 2027 betaal R900 met die finalisering van inskrywingsvorm.
Bankbesonderhede
| Rekeninghouer | Hoërskool Kempton Park |
| Rekeningnommer | 002682303 |
| Rekeningtipe | Tjek |
| Bank | STANDARD BANK |
| Takkode | 051001 |
| Verwysing | Toelatingsnommer / Leerder se naam en van |