Welkom by die Kempie Inskrywingsblad

N.B: Departementele registrasies open (moet nog aangekondig word).

GR. 8 - Registrasie Proses

Stap 1:

Registreer u kind by die Gauteng Departement van Onderwys op skakel ontvang per SMS

Die departementele vereiste is dat u die volgende dokumente binne 7 dae vanaf registrasie by Hoërskool Kempton Park indien:

Tye wanneer die dokumentasie ingedien kan word, is as volg:

Maandag – Donderdag: 07:30 – 14:00

Vrydag: 07:30 – 13:00

Stap 2:

Voltooi die inskrywingsvorm op die Kempie webwerf na sluitings datum van die registrasie proses op die department se web.

GR. 8 - Registrasie Proses: U kan die eerste betaling van R 900 in die volgende rekening inbetaal nadat die leerder se registrasie / inskrywing gefinaliseer is by die Gauteng Departement van Onderwys en 'n toelatingsnommer ontvang is by die skool.

GR. 9 – 12

U kan die eerste betaling vir 2026 van R850 in die volgende rekening inbetaal met inskrywing. Inskrywings vir 2027 betaal R900 met die finalisering van inskrywingsvorm.

Bankbesonderhede

Rekeninghouer Hoërskool Kempton Park
Rekeningnommer 002682303
Rekeningtipe Tjek
Bank STANDARD BANK
Takkode 051001
Verwysing Toelatingsnommer / Leerder se naam en van
Belangrik! Wees bewus daarvan dat u inskakel besonderhede vir die Registrasie Web verskil van die inskakel besonderhede van die KAN web. Indien u nie kan inskakel nie, gebruik dan die Herstel Wagwoord funksie deur op Skakel In te kliek.